Back to Top

Renoster in 'N SuperSpar Video (MV)


Click here to scroll the video with page


Performed By: Zybrandt
Language: Afrikaans
Length: 4:26
[Correct Info]



Zybrandt - Renoster in 'N SuperSpar Lyrics
Official




Op die lippe van die horison
'n Pêrel in 'n winters tong
Kaalvoet, singend oor die draak se rug
Hou my vas dis snoesig hier
Vuurwerke langs 'n rooi rivier
Ons spoke voed steeds bossies in die nag

En ek weet jy weet wat ek weet, seun
Dra ons vlae, spoeg ons kreet
En ons val weer
Ons val weer

Tussen karavaan en harde grond
Het ek 'n wegkruip plek vir ons
Wil jou red maar ek is veels te dom
Ons buurman maak sy panga skerp
Familie bou is harde werk
Straat af sing 'n volksvreemde trom
Kop op, oë oop, volg die maan
Ek sal langs die onbekende staan

En ons staan weer
Ons staan weer
En ons staan weer
En ons staan weer

Here neem my boontoe
Ek mis my verstand
Here ons roep boontoe
My verdwaalde land

Renoster in 'n SuperSpar
'n Loopgeweer, 'n towernaar
Ek soek jou naam gekerf in koningsaal
Swanesang van 'n stinkhoutwiel
Wat dwarsloop oor 'n kakisiel
Voel soms beter as die hemel val

Karoo vlakte, yster grond
Hart vol donker, mond vol stof
En ons roep Heer
En ons roep Heer

Here neem my boontoe
Ek mis my verstand
Here ons roep boontoe
My verdwaalde land

Here ek kyk boontoe
Die wêreld is te klien
Donker sterre, weerlig
Die hemel het verdwyn

Here neem my boontoe
En ek mis my verstand
Here ons skree boontoe
My verdwaalde land
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


Afrikaans

Op die lippe van die horison
'n Pêrel in 'n winters tong
Kaalvoet, singend oor die draak se rug
Hou my vas dis snoesig hier
Vuurwerke langs 'n rooi rivier
Ons spoke voed steeds bossies in die nag

En ek weet jy weet wat ek weet, seun
Dra ons vlae, spoeg ons kreet
En ons val weer
Ons val weer

Tussen karavaan en harde grond
Het ek 'n wegkruip plek vir ons
Wil jou red maar ek is veels te dom
Ons buurman maak sy panga skerp
Familie bou is harde werk
Straat af sing 'n volksvreemde trom
Kop op, oë oop, volg die maan
Ek sal langs die onbekende staan

En ons staan weer
Ons staan weer
En ons staan weer
En ons staan weer

Here neem my boontoe
Ek mis my verstand
Here ons roep boontoe
My verdwaalde land

Renoster in 'n SuperSpar
'n Loopgeweer, 'n towernaar
Ek soek jou naam gekerf in koningsaal
Swanesang van 'n stinkhoutwiel
Wat dwarsloop oor 'n kakisiel
Voel soms beter as die hemel val

Karoo vlakte, yster grond
Hart vol donker, mond vol stof
En ons roep Heer
En ons roep Heer

Here neem my boontoe
Ek mis my verstand
Here ons roep boontoe
My verdwaalde land

Here ek kyk boontoe
Die wêreld is te klien
Donker sterre, weerlig
Die hemel het verdwyn

Here neem my boontoe
En ek mis my verstand
Here ons skree boontoe
My verdwaalde land
[ Correct these Lyrics ]
Copyright: Lyrics © Original Writer and Publisher
LyricFind


Back to: Zybrandt

Tags:
No tags yet