Back to Top

Kommunikeer Video (MV)




Performed By: Yung Esh
Length: 4:26
Written by: Steano Beukes




Yung Esh - Kommunikeer Lyrics




Lug is die spasie waardeur
Al die gasse op aarde beweeg
As gevolg van verskillende Temperatuur
Kan gevoel word hoe kom die Druk deur
Die selfde lug wat in geasem Word
Deur die mond of deur die Neus
Die selfde gas wat plant p
Produseer
Om 'n lewende wees suurstof te Gee
Replikasie van druk bo-op n Voorraad
Vorm 'n vebrasie
Vebrasie bo-op 'n dood Materiaal
Sal vir jou, hierdie klank bied
Die vebrasie dwarsdeur 'n Lewende wese
Sal vir jou hierdie verstand Bied
Dink die Heilige Gees is die een
Wat nou kommunikeer in die Kommunikasie
As gevolg van lug druk vanaf Die long
Deur die spraak kanaal vebreer Die stemband
Verskillende frekwensie druk Deur die lip
Druk deur die tong en die tand
Golwe teen verhemelte
Soos golwe van see oor sand
Afstand wat golf beweeg in tyd
Is die stimulasie van hierdie Klank
In woord vloei dit yt my mond
En bied figuurlik as medisyne
Trap die negatiwiteit plat
En werk dit soos hanepoot Druiwe
So rein en dit vat lug en sweef Soos
Wit vlerk duiwe
Al leef ek op hierdie aarde
Maak ek die universe my tuiste

Ek kommunikeer
Ek kommunkeer
Ek kom en die keer
Gebruik ek alfabet letters om God se woord te gee
God se woord wat dit moonlik Maak
Om te verstaan en ook van leer
Selfde brood wat jou versadig
Wanneer ek lewe bo jou Ytspreek
Met die samestelling van Positiewe woorde
Form ek 'n positiewe sin
As jou breins analiseer wat ek Jou sê
Maak dit vir jou sin?
Hoop ek die dat jy sal
Die ware persoon binne jou sal Vind
En hoe positief ek nou klink
Laat die Yungeling jou dink
Sit 'n paar sinne bymekaar
En vorm n paragraaf
Pas die gedagte vinnig Bymekaar
En beskryf waarop jy staan
Ek staan op die genade
Van ons Vader, Seun en Heilige Gees
Ek verkondig sy woord
En Sy krag ontvang ek en al Hierdie seёn
Met ryme binne lyne as jy wys Is
Kwalifiseer jy om 'n song te Skrywe
Ek doen, record, mix, produce
So dit beteken dat ek is musiek Se flavor
So heidiglik is Yung Esh die Gedagte van Steano
Waarna jy luister
Die fans gooi duime
Vir die gedagte wat ek nou sit, Binne syne

Ek hoop dat jy vang my woord
En dit val op jou oor soos reёn
Jy hou en jy klou an dit
Met die klou van 'n panda beer
Ge-hoor-saam-heid
Sit ek in 'n lettergreep
Sodat ek die klem kan lê
Op wat ook belangrik is van Mens wees
Terwyl klank golf in Verskillende frekwensie
Die oor binne
Verbrasie van die Gehoorbeentjies
Vorm beweegende lug
Geabsorbeer deur die basel Membraan
Gelyksydig saam, tectorial Membraan
Beweeging van haar sel laat Micro villi buig
Oorskakel in 'n stimilus
Dit beweeg, deur Gehoorsenuwee
Na die sentralle senuwee stelsel
Om bewustheid te sit in Gedagte
Oor die wyse van die Tabernakel
Nou bied ek met musiek my HI
Hulp
An die wat yt die duister Spartel
Ek ontlas die wat luister
Van die negatiwiteit waarin Hulle nog vas is
Ek is duidelik en jy verstaan
En 'n lig balb slaan an in jou Verstand
Jy neem in dat die Yungeling is Bekwaam
Die musiek bedryf benodig sy Bystand
Check'it ek is reinig
Met my dade bewys ek dat ek is In 'n Christus stam verband
Wat ek spit is heilig
Die gedagte wat ek gebruik bewys dat ek is 'n wyse man
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Lug is die spasie waardeur
Al die gasse op aarde beweeg
As gevolg van verskillende Temperatuur
Kan gevoel word hoe kom die Druk deur
Die selfde lug wat in geasem Word
Deur die mond of deur die Neus
Die selfde gas wat plant p
Produseer
Om 'n lewende wees suurstof te Gee
Replikasie van druk bo-op n Voorraad
Vorm 'n vebrasie
Vebrasie bo-op 'n dood Materiaal
Sal vir jou, hierdie klank bied
Die vebrasie dwarsdeur 'n Lewende wese
Sal vir jou hierdie verstand Bied
Dink die Heilige Gees is die een
Wat nou kommunikeer in die Kommunikasie
As gevolg van lug druk vanaf Die long
Deur die spraak kanaal vebreer Die stemband
Verskillende frekwensie druk Deur die lip
Druk deur die tong en die tand
Golwe teen verhemelte
Soos golwe van see oor sand
Afstand wat golf beweeg in tyd
Is die stimulasie van hierdie Klank
In woord vloei dit yt my mond
En bied figuurlik as medisyne
Trap die negatiwiteit plat
En werk dit soos hanepoot Druiwe
So rein en dit vat lug en sweef Soos
Wit vlerk duiwe
Al leef ek op hierdie aarde
Maak ek die universe my tuiste

Ek kommunikeer
Ek kommunkeer
Ek kom en die keer
Gebruik ek alfabet letters om God se woord te gee
God se woord wat dit moonlik Maak
Om te verstaan en ook van leer
Selfde brood wat jou versadig
Wanneer ek lewe bo jou Ytspreek
Met die samestelling van Positiewe woorde
Form ek 'n positiewe sin
As jou breins analiseer wat ek Jou sê
Maak dit vir jou sin?
Hoop ek die dat jy sal
Die ware persoon binne jou sal Vind
En hoe positief ek nou klink
Laat die Yungeling jou dink
Sit 'n paar sinne bymekaar
En vorm n paragraaf
Pas die gedagte vinnig Bymekaar
En beskryf waarop jy staan
Ek staan op die genade
Van ons Vader, Seun en Heilige Gees
Ek verkondig sy woord
En Sy krag ontvang ek en al Hierdie seёn
Met ryme binne lyne as jy wys Is
Kwalifiseer jy om 'n song te Skrywe
Ek doen, record, mix, produce
So dit beteken dat ek is musiek Se flavor
So heidiglik is Yung Esh die Gedagte van Steano
Waarna jy luister
Die fans gooi duime
Vir die gedagte wat ek nou sit, Binne syne

Ek hoop dat jy vang my woord
En dit val op jou oor soos reёn
Jy hou en jy klou an dit
Met die klou van 'n panda beer
Ge-hoor-saam-heid
Sit ek in 'n lettergreep
Sodat ek die klem kan lê
Op wat ook belangrik is van Mens wees
Terwyl klank golf in Verskillende frekwensie
Die oor binne
Verbrasie van die Gehoorbeentjies
Vorm beweegende lug
Geabsorbeer deur die basel Membraan
Gelyksydig saam, tectorial Membraan
Beweeging van haar sel laat Micro villi buig
Oorskakel in 'n stimilus
Dit beweeg, deur Gehoorsenuwee
Na die sentralle senuwee stelsel
Om bewustheid te sit in Gedagte
Oor die wyse van die Tabernakel
Nou bied ek met musiek my HI
Hulp
An die wat yt die duister Spartel
Ek ontlas die wat luister
Van die negatiwiteit waarin Hulle nog vas is
Ek is duidelik en jy verstaan
En 'n lig balb slaan an in jou Verstand
Jy neem in dat die Yungeling is Bekwaam
Die musiek bedryf benodig sy Bystand
Check'it ek is reinig
Met my dade bewys ek dat ek is In 'n Christus stam verband
Wat ek spit is heilig
Die gedagte wat ek gebruik bewys dat ek is 'n wyse man
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Steano Beukes
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Yung Esh

Tags:
No tags yet