Die music druk, doef daf
Die movement laat dit goed gaan
My broese hier, en ons koel af
Is festive en ek is met salutas
Dit is fees maal
So kom ons eet saam
Dit is fees maal
Ons praat met een taal
Dit is fees maal
My huis taal is afrikaans
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan
Dit is fees maal
So kom ons eet saam
Dit is fees maal
Ons praat met een taal
Dit is fees maal
My huis taal is afrikaans
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan
Vandag is dit festive
En ek hang met 'n
Paar vriende wat binne
My vrinne kring is
Ek is gevestig
Met kuns binne werking
Paar glase wat klink
Ons maak herinnering
Herbring 'n sin
Wat jou goed laat voel
Sprinkel geer
Sodat dit soet kan proe
Dit is sommer hier buite
Ons moet afkoel
Jou speaker bevat musiek
Wat doef daf doef
Die music druk, doef daf
Die movement laat dit goed gaan
My broese hier, en ons koel af
Is festive en ek is met salutas
Dit is fees maal
So kom ons eet saam
Dit is fees maal
Ons praat met een taal
Dit is fees maal
My huis taal is afrikaans
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan
Dit is fees maal
So kom ons eet saam
Dit is fees maal
Ons praat met een taal
Dit is fees maal
My huis taal is afrikaans
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan
My twee voete plat
Op die grond
Meisie kinders stap
Met kort rokkies rond
Die BTBs dans
Sokkies vol stof
'N Paar kaarte
Vir die wat wil tongrol
Mondvol terwyl die vuur
Brand hier buite
Dit is warm om die kole
Waarop die vleis is
Cheee - Vleis - Cheee
Terwyl ons saam kuier
Skep op die fees maal
Is duidelik!
Die music druk, doef daf
Die movement laat dit goed gaan
My broese hier, en ons koel af
Is festive en ek is met salutas
Dit is fees maal
So kom ons eet saam
Dit is fees maal
Ons praat met een taal
Dit is fees maal
My huis taal is afrikaans
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan
Dit is fees maal
So kom ons eet saam
Dit is fees maal
Ons praat met een taal
Dit is fees maal
My huis taal is afrikaans
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan
Dit is fees maal
Dit is fees maal
Dit is fees maal
Dit is fees maal
Dit is fees maal
Die music druk, doef daf
Die movement laat dit goed gaan
My broese hier, en ons koel af
Is festive en ek is met salutas
Dit is fees maal
So kom ons eet saam
Dit is fees maal
Ons praat met een taal
Dit is fees maal
My huis taal is afrikaans
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan
Dit is fees maal
So kom ons eet saam
Dit is fees maal
Ons praat met een taal
Dit is fees maal
My huis taal is afrikaans
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan