(Op my ou ramkikie met net een snaar
Speel ek in die maanskyn deurmekaar)
Die Aarde is groot en die sterre is klein
Daar's net akkedisse in die woestyn
Bokke en dorings en die bitter alwyn
Ek ken die Ooskus
But it's not the same
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Daar's min waterstrome, 'n paar kokerbome
Wind en sand en diamantdrome
Telefoonpale en doringdrade
Koue bloue hemel met geen genade
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Gee my boegoe en kanniedoodblare
Gee my soetwyn dis mos bloed in my are
Gee my velskoene en hoed op my hare
En wys vir my die lang pad weg van die skare
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong
Ek is 'n Weskus klong