Back to Top

ZAR Video (MV)




Performed By: Volk
Language: English
Length: 3:28
Written by: Franco du Toit




Volk - ZAR Lyrics
Official




Vra jouself gou
Of jy by hou
By die tempo
Van die
Van die kak wat jy soek
Jy drink nog 'n Castle maar jy soek Windhoek
Almal staan in dieselfde ry
Jy ry 'n drie reeks dan soek jy 'n coupé en
Jy kan maar sê net wat jy wil pêl
Elke rand in jou sak is getel
Ja want hande kort rande
Bring die verbande
Want hier kom ambisie ek's 'n man op 'n missie en
Geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Ja jy kort geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Soek jy water, wyn, dubbel brandewyn jy kort geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Daai geld baby
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Ja my huistaal is business
EFT's slaan my disnis
Ek's konstant op my foon met die cash wat in stroom
Ek maak deals soos die duiwel
Ek pis al blue label
Wie's jy?
Kom bietjie by
Jy kort geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Ja jy kort Geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Soek jy 'n tux of 'n nuwe Hi-Lux?
Jy kort geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Jy kort daai geld baby
Mmmm
Gee my 'n paar pitte vir my litte
'N Paar velle vir daai pelle
Mmmm
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Vra jouself gou
Of jy by hou
By die tempo
Van die
Van die kak wat jy soek
Jy drink nog 'n Castle maar jy soek Windhoek
Almal staan in dieselfde ry
Jy ry 'n drie reeks dan soek jy 'n coupé en
Jy kan maar sê net wat jy wil pêl
Elke rand in jou sak is getel
Ja want hande kort rande
Bring die verbande
Want hier kom ambisie ek's 'n man op 'n missie en
Geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Ja jy kort geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Soek jy water, wyn, dubbel brandewyn jy kort geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Daai geld baby
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Ja my huistaal is business
EFT's slaan my disnis
Ek's konstant op my foon met die cash wat in stroom
Ek maak deals soos die duiwel
Ek pis al blue label
Wie's jy?
Kom bietjie by
Jy kort geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Ja jy kort Geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Soek jy 'n tux of 'n nuwe Hi-Lux?
Jy kort geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Geld
Ooh ooh oh ooh ooh ooh oooh
Jy kort daai geld baby
Mmmm
Gee my 'n paar pitte vir my litte
'N Paar velle vir daai pelle
Mmmm
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Franco du Toit
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Volk

Tags:
No tags yet