Back to Top

Vango - Da Vinci Lyrics

theme

Vango - Da Vinci Lyrics




Da Vinci

Onthou jy nog, Da Vinci?
Wat jou notaboek vertel
Onthou waar was jy gister
Op 'n donker plek my pel

Ons reis na dieper, dieper waters
Die son se kinders lag vir my
Die wind kom op en jy gooi anker
Die stormklok , hoor jy hom lui

Hy lui

Ons ry uit op die grondpad
Whole lot of love in stereo
Nog een song voor ons terugry
Die Oosterkim le vry

Ons swerf deur uitgestrekte kraters
Die sterrehemel roep na my
Die maan kom op en jy soek skuiling
Die klokkelied, hoor jy hom lui?

Hy lui

In die Monal Lisa skildery
Is daar 'n hele die kosmosgallery
Het jy geweet?
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


Dutch

Da Vinci

Onthou jy nog, Da Vinci?
Wat jou notaboek vertel
Onthou waar was jy gister
Op 'n donker plek my pel

Ons reis na dieper, dieper waters
Die son se kinders lag vir my
Die wind kom op en jy gooi anker
Die stormklok , hoor jy hom lui

Hy lui

Ons ry uit op die grondpad
Whole lot of love in stereo
Nog een song voor ons terugry
Die Oosterkim le vry

Ons swerf deur uitgestrekte kraters
Die sterrehemel roep na my
Die maan kom op en jy soek skuiling
Die klokkelied, hoor jy hom lui?

Hy lui

In die Monal Lisa skildery
Is daar 'n hele die kosmosgallery
Het jy geweet?
[ Correct these Lyrics ]
Writer: David van Niekerk
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid
LyricFind

Back to: Vango



Vango - Da Vinci Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Vango
Language: Dutch
Length: 5:07
Written by: David van Niekerk

Tags:
No tags yet