Back to Top

Tentatief - My Fantasme Lyrics



Tentatief - My Fantasme Lyrics




Kom, vlieg saam my,
Jou arms warm om my.

Saam deur die wolke
Waar die drake ons kry,
Tussen die vuur en vlam,
Waar ons gaan vry.

Tussen deur die sterre,
Verby die planete,
Verby die planne,
By my, in my hande,
By My drome,
My gedagtes,
My Fantasme.

Sweef en vat my saam,
Tussen die sterre, die drake en die maan,
'N Fantasie vir my en jou saam.
Sweef saam my in my drome vanaand.

Deur die grassies en woude,
Kyk ek na jou boude,
Saam Galadriel en Frodo,
Eet ons broedjies saam Yoda.

Wees die tong in my mond,
Ek jou Han Solo en die hond.
Saam die hassies ons spring.
Maak die Mile High Club ons ding.
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Kom, vlieg saam my,
Jou arms warm om my.

Saam deur die wolke
Waar die drake ons kry,
Tussen die vuur en vlam,
Waar ons gaan vry.

Tussen deur die sterre,
Verby die planete,
Verby die planne,
By my, in my hande,
By My drome,
My gedagtes,
My Fantasme.

Sweef en vat my saam,
Tussen die sterre, die drake en die maan,
'N Fantasie vir my en jou saam.
Sweef saam my in my drome vanaand.

Deur die grassies en woude,
Kyk ek na jou boude,
Saam Galadriel en Frodo,
Eet ons broedjies saam Yoda.

Wees die tong in my mond,
Ek jou Han Solo en die hond.
Saam die hassies ons spring.
Maak die Mile High Club ons ding.
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Gustav Kotze
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Tentatief



Tentatief - My Fantasme Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Tentatief
Language: English
Length: 3:51
Written by: Gustav Kotze

Tags:
No tags yet