Sekondes in my hart is ure vir jou
Jy voel ongemaklik
Jy voel of jy wil vou
Sekondes in my hart is ure vir jou
Sekondes in my hart
Sit vas in n fotoraam
Sit vas in n foon
Jy bly my ignoreer
Maar jy is my droom
Moenie gemaklik raak want wat as jy val
Ek het n Pa wat leer
Kan ek jou vertel
Sekondes in my hart is ure vir jou
Jy voel ongemaklik
Jy voel of jy wil vou
Sekondes in my hart is ure vir jou
Sekondes in my hart
Elke stap alleen
Soms verdwaal ek in die reën
My hart is amper daar
Maar die pad is deurmekaar
Met jou en my
Vol lewe en baklei
Ons weet ons moet
Maar ons swem teen hierdie vloed
Sekondes in my hart is ure vir jou
Jy voel ongemaklik
Jy voel of jy wil vou
Sekondes in my hart is ure vir jou
Sekondes in my hart
Sekondes in my hart is ure vir jou
Jy voel ongemaklik
Jy voel of jy wil vou
Sekondes in my hart is ure vir jou
Sekondes in my hart