Jy is die storie
Jy dra die hartseer
Jy laat die son skyn
Jy maak 'n hart breek
Dis histories
Hoe die branders breek
As ek weer vra
Hoe sal ek jou kan vergeet
Jy trek my soos 'n magneet
Ek dink jy moet dit nou weet
Jy trek my soos 'n magneet
Kyk die horlosie
Hoe loop die tyd weer
Mis jou hier langs my
Ons uurglas het gebreek
Dis die stories
Wat in ons versteek
Soos ek weer vra
Mmm Mmm
Hoe sal ek jou kan vergeet
Jy trek my soos 'n magneet
Ek dink jy moet dit nou weet
Jy trek my soos 'n magneet
En ek voel die krag
Waarmee jy my trek
'N Denkbeeldige veld
Soos jy my omhels
So verslaaf aan jou
Trek ons pole nou na mekaar
Hoe sal ek jou kan vergeet
Jy trek my soos 'n magneet
Ek dink jy moet dit nou weet
Jy trek my soos 'n magneet
Hoe sal ek jou kan vergeet
Jy trek my soos 'n magneet
Ek dink jy moet dit nou weet
Jy trek my soos 'n magneet