Back to Top

Sesling - Dit Is Beter Tussen Dié Wit Berge (Of Is Dit?) Lyrics

Dit is beter tussen dié wit berge (of is dit?)

My psige geniet die stilte wat tussen berge dwaal
Bedrading in my kop kalmeer fiktiewe moordtonele
Die gat in my kop word groter
Verkies 'n gat in my kop oor 'n gat in my bors
Noem my donker, noem my kwaad, noem dit huiwering
Maai die dade van hartlose ou wit mans

Wit berge vir plesier, vir suurder mense
Mik hoog en fokken duur vir wit breinskade
Donker intensies wit versier, vir duurder wense
Knêrs tande en lig jou hande vir genade

Geen gevoel in hierdie plek, net mure met eggo's
Enige iets wat; die moeite werd is, om voor te weg
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Dit is beter tussen dié wit berge (of is dit?)

My psige geniet die stilte wat tussen berge dwaal
Bedrading in my kop kalmeer fiktiewe moordtonele
Die gat in my kop word groter
Verkies 'n gat in my kop oor 'n gat in my bors
Noem my donker, noem my kwaad, noem dit huiwering
Maai die dade van hartlose ou wit mans

Wit berge vir plesier, vir suurder mense
Mik hoog en fokken duur vir wit breinskade
Donker intensies wit versier, vir duurder wense
Knêrs tande en lig jou hande vir genade

Geen gevoel in hierdie plek, net mure met eggo's
Enige iets wat; die moeite werd is, om voor te weg
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Andre Pereira
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Sesling

Sesling - Dit Is Beter Tussen Dié Wit Berge (Of Is Dit?) Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet