Hier's ons nou
Ek het gedroom hieroor
Al aande oor en oor
Gebid en vra hiervoor
Ek het gewag vir jou
Geen ander iemand sou
My kon laat voel soos nou
Hoe sit mens neer in sinne?
Hoe jy my laat voel hier binne
Jy is die eerste en die laaste ding
Waaraan ek elke liewe dag wil dink
Ek wens net ek het jou al vroeër gevind
Want jy's my einde, jy is my begin
Jy is die eerste en die laaste keer
Jy's nie net alles nie, maar soveel meer
Vir jou sal ek my hele lewe gee
My eerste en laaste, Jy
Hier's ons nou
Wil nêrens anders wees nie
My hart het nie 'n keuse
Hy klop vir jou die meeste
Het nie geweet dis moontlik
Maar elke liewe oomblik
Verliewer sê my droom ek
Hoe sit mens neer in sinne?
Hoe jy my laat voel hier binne
Jy is die eerste en die laaste ding
Waaraan ek elke liewe dag wil dink
Ek wens net ek het jou al vroeër gevind
Want jy's my einde, jy is my begin
Jy is die eerste en die laaste keer
Jy's nie net alles nie, maar soveel meer
Vir jou sal ek my hele lewe gee
My eerste en laaste, Jy
Dis jy
Hier's ons nou
Ek het gedroom hieroor
Al aande oor en oor
Gebid en vra hiervoor
Gevra hiervoor
Jy is die eerste en die laaste ding
Waaraan ek elke liewe dag wil dink
Ek wens net ek het jou al vroeër gevind
Want jy's my einde jy is my begin
Jy is die eerste en die laaste ding
Waaraan ek elke liewe dag wil dink
Ek wens net ek het jou al vroeër gevind
Want jy's my einde jy is my begin
Jy is die eerste en die laaste keer
Jy's nie net alles nie maar soveel meer
Vir jou sal ek my hele lewe gee
My eerste en laaste, Jy
Dis jy
Dis jy