Op die klipheuwel pad, le n plek na aan my hart
Dis daar waar die mense mekaar met n belt slat
As die p-woord gly, dan kom buk jy voor my
Op die klipheuwel pad, le n plek na aan my hart
Jou bakkie kan hoe skoon wees, dit kan jy vergeet
Net een trip in die moddergat dan soek daai ding weer seep
Van pot maak op n Sondag tot vrydag oggend Godsdiens
Dit is ons beginsels al kan jy dit nie altyd sien
Plaasjapie, waar ons gesels en lag
Plaasjapie, ja ons doen dit elke dag
Dis plaasjapie, waar ons drink deur die nag
Oh dis plaasjapie, waar broers mekaar inwag
Net een oproep weg, dan staan ons almal reg om te veg
Met Henning as die baas, bly dit ons huis op n plaas
Se vir Claud daar agter die bar, hoe gaan dit my maat
Dan sal jou doppie al daar staan, met jou naam op jou glas
Plaasjapie, waar ons gesels en lag
Plaasjapie, ja ons doen dit elke dag
Dis plaasjapie, waar ons drink deur die nag
Oh dis plaasjapie, waar broers mekaar inwag
Net een darts game n uur, dit is mos n plesier
En more oggend voel dit, of jy geharldloop het deur n muur
Plaasjapie, daar waar ons gesels en lag
Plaasjapie, ja ons doen dit elke dag
Dis plaasjapie, waar ons drink deur die nag
Oh dis plaasjapie, waar broers mekaar inwag
Ja dis plaasjapie, waar broers mekaar inwag