Back to Top

Potch Meisie Video (MV)

Performed By: Red Sheep
Language: English
Length: 4:13
Written by: Estian Maree

Red Sheep - Potch Meisie Lyrics
Official

Skaduwees van eensaam wees
Val op my bed waar jy moet le
Ek hoop ek sien jou gou-gou weer
Dat jy my glimlag terug sal gee
Kyk op na die sterre daar is lig
Sien jy donker ek sien hoop
Seisoene gaan verby
Die son sal weer skyn ja daar is lig
Dis winter in my hart maar
Jy's die son wat die winter laat verdwyn
En ek wens jy was in Stellenbosch gewees
Gisteraand het ek my hart by jou vergeet
Nou as ek loop deur die strate
Kyk vas in gebroke harte
En onderstebo glimlagte
Maar niemand s'n meer as myne
Ja niemand s'n meer as myne
Verpleegster van my hart kom maak dit reg
Jy't dit gesteel en nou't jy weggewaai
Die tyd het jou ontvoer

Die lewe kan mens soms verras
Hierdie het ek niks verwag
Ek het my hart by jou vergeet
Toe ons soos kindertjies deurnag

Niemand s'n meer as myne
Ja niemand s'n meer as myne
Maar daar is lig
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Estian Maree
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Red Sheep

Tags:
No tags yet