Back to Top

MayNard - Op Pad Lyrics

MayNard - Op Pad Lyrics
Official

Ek is op pad op die pad in 'n rat waar die stippellyne een lyn word
Droom
Onthou jy daai droom?
Die een wat jou pa en ma van kleins af jou in laat glo
Werk
Onophoudelik gewerk
Die ure en dae maande jare onbeperk
Maar daai kere waar jou moed jou begeef
Kring van spotters vergader om twyfel te laat leef

Ek vermy die reëls skree luidkeels op die pad na my drome van gistersjaar
Niks sal my keer nie nie eens gure weer nie op pad
Op my eie pad
Streef
Want dit hou jou op dreef
Die hoop kry nie skaam nie vergaan nie en sal jou nooit verlaat nie

Gooi weg jou laste
Haal af jou masker
Die wêreld wag op jou so maak gou
Beklee jou in die wapenrusting
Jou reis begin nou so gaan

(Kan my nie keer nie kan my nie keer nie)

(Kan my nie keer nie)
Op my eie pad
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Writer: Mynhardt Kruger
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: MayNard

MayNard - Op Pad Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: MayNard
Language: English
Length: 3:56
Written by: Mynhardt Kruger

Tags:
No tags yet