Here ek prys u naam Ek loof u naam k rug u naam
Bo alle name want u's my held my god u is my stanende rots ek rug u naam bo alle naam
Waar die gees van die here is daar is vrede n volheid van peace en n ewige lewe yeah en waneer j net by die here bly is ales in sy sorg ales in sy beheer j mag nie meer vrees nie en j mag nie meer twyfel nie maar vetrou net in die here
Net sy gees sal jou altyd nog lui hy sal jou bewaar hy sal jou altyd dra en ja ja dars tye wat onse mismoedig word maar bly in bly in volmoed die here's op die troon
Ek prys sy naam en ek lof sy naam ek eer sy naam
Here ek prys u naam Ek loof u naam k rug u naam
Bo alle name want u's my held my god u is my stanende rots ek rug u naam bo alle naam