Soms verloor ek rigting
My ware Noord verdwyn
Waar is jy?
Soms voel ek verdwale
In konkreet en sement
Van rand en sent
Soos die see wat nader trek
Die eggo van Jou stem
Die ys hier om my hart laat breek
My aanspoor om te wen
Maar ek kan nie net hier staan
As die wêreld om my val
In die oog van die storm
In die hart van jou seer
Wanneer stilte oorverdowend raak jy's nooit alleen
Want ek en jy
Is genoeg gemaak
Om 'n verskil te maak
Wat kan ek belowe
Wat kan ek tog bied
Ek het niks
Golwe druis hier in my
Daar's vloede in my siel
Waar is jy?
In die oog van die storm
In die hart van jou seer
Wanneer stilte oorverdowend raak jy's nooit alleen
Want ek en jy
Is genoeg gemaak
Om 'n verskil te maak
Om 'n verskil te maak
Om 'n verskil te maak
Soos die see wat nader trek
Die eggo van Jou stem
Die ys hier om my hart laat breek
My aanspoor om te wen
In die oog van die storm
In die hart van jou seer
Wanneer stilte oorverdowend raak jy's nooit alleen
Want ek en jy
Is genoeg gemaak
Om 'n verskil te maak
In die oog van die storm
In die hart van jou seer
Wanneer stilte oorverdowend raak jy's nooit alleen
Want ek en jy
Is genoeg gemaak
Om 'n verskil te maak
Om 'n verskil te maak