Ons is gemaak
Om nie in te pas nie
Om nie dieselfde te dink of te lyk nie
Want ons is gemaak
Om soos die sterre in die aand uit te skyn
So veg nou saam in gebede
En verstaan ook saam ons verlede
Want hier waar ons bly
Waar die kranse antwoord gee
Is daar genoeg plek vir jou en ook vir my
Hier ek sien 'n
'n Nuwe hemel
'n Aarde nuut en vry
So moenie meer huil nie
Moenie meer ween
So veg nou saam in gebede
En verstaan ook saam ons verlede
Want hier waar ons bly
Waar die kranse antwoord gee
Is daar genoeg plek vir jou en ook vir my
Van die Weskus tot hier in Transvaal
Soweto tot daar in Natal is ons een
Nooit alleen
Oh en ek wil nêrens anders bly
Die hart in jou is ook in my, ons is een
Nooit alleen
So veg nou saam in gebede
En verstaan ook saam ons verlede
Want hier waar ons bly
Waar die kranse antwoord gee
Is daar genoeg plek vir jou en ook vir my
Oh, veg nou saam in gebede
En verstaan ook saam ons verlede
Want hier waar ons bly
Waar die kranse antwoord gee
Is daar genoeg plek vir jou en ook vir my
Is daar genoeg plek vir jou en ook vir my