Oh kind jy sal moet praat
Oor al die dinge wat jou pla
Haat hier binne in jou
Sal op die ou einde
Jou hart en siel van jou vra
Wat sal jy kies?
Want die mandolien sal speel tot die son opkom
'n Lied vir jou pyn tot die môre kom
Vêr oor die waters heen
Dryf daar 'n nuwe horison wat my kom haal
En in jou dieptste seer
Is daar net Een wat jou verstaan
En heel wil maak
Kon ek vandag verslaap
En myself in 'n koma droom
Van iets wat knaag in my
Maar ons het vêr gekom
Dis nou tyd om oor te gee nie
Oh weë
'n Lied vir jou pyn tot die môre kom
Vêr oor die waters heen
Dryf daar 'n nuwe horison wat jou kom haal
En in jou dieptste seer
Is daar net Een wat jou verstaan
En heel wil maak
Vêr oor die waters heen
Dryf daar 'n nuwe horison wat jou kom haal
En in jou dieptste seer
Is daar net Een wat jou verstaan
En heel wil maak
Vêr oor die waters heen
Dryf daar 'n nuwe horison
Wat jou kom haal