Kom nou saam
As die wind ons vang van voor
As die wind ons vang van voor en
Hande saam
Sal ek altyd oor Jou droom
Sal ek altyd in Jou glo
Selfs as my seile skeur
Duisend golwe breek
Sal ek my anker gooi
En aan Jou vasklou
Ek is nie bang om uit die boot uit te klim
Ek sal op waters loop saam met Jou
Jy is die rots waarop ek staan
Jy wat my toevou in Jou hand
En als wat struikel in my gaan met tyd ook verby
Daar is niks meer onmoontlik nie
Jy maak my braaf, ja, Jy maak my sterk
Ek is tot alles in staat saam met Jou
En ek glo
Daar's 'n plek waar ons kan leef
'n Plek waar ons kan rus en
Almal kan
Al hul laste neer kom lê
Hul laste neer kom lê want
Tyd raak nou min
Die dae is so vol en as die dood my kom haal
Sal ek vrede wil hê
Ek is nie bang om uit die boot uit te klim, ek sal op waters loop saam met Jou
Jy is die rots waarop ek staan
Jy wat my toevou in Jou hand
En als wat struikel in my gaan met tyd ook verby
Daar is niks meer onmoontlik nie
Jy maak my braaf, ja, Jy maak my sterk
Ek is tot alles in staat saam met Jou
Jy is die rots waarop ek staan
Jy wat my toevou in Jou hand
En als wat struikel in my gaan met tyd ook verby
Daar is niks meer onmoontlik nie
Jy maak my braaf, ja, Jy maak my sterk
Ek is tot alles in staat saam met Jou