Paaie, vlaktes, valeie. Skei my van jou
Hier sit ek in my houd huisie
Wonder wat maak jy nou
Kyk deur duisend kiekies
Waar jy lag en speel
By die ou klip by die see
'N oomblik met jou gedeel
Want jy's my Tontelduifie roomys in die dag
My kriek geluide sterre in die nag
Want jy's my Tontelduifie roomys in die dag
My kriek geluide sterre in die nag
Gistraand op die foon, As jy hier is
Diep diep in my hart
Weet ek dat ek jou mis
Ons maak of als oraait is
En sê ons kies goodnight
Ek soek nou hier ver
Kyk by my venster uit
Want jy's my Tontelduifie roomys in die dag
My kriek geluide sterre in die nag
Want jy's my Tontelduifie roomys in die dag
My kriek geluide sterre in die nag
En daar kom jy
Daar kom jy om die draai
My hart klop vuur
En die honde lawaai