Back to Top

Landman - Soos Die Reën Val Lyrics

Landman - Soos Die Reën Val Lyrics

Ek keer my voor, ek wag, vir jou
Dra jou op hande van die rëen
Storms vang my hart en ek wag nou hier vanaand
Terwyl ek soek na jou tussen miljoene sterre

Honderd duisend ure in die donker stil
Die wêreld se lawaai doen net wat jy wil, jy wil, jy wil

Soos die rëen val om my
Om my heen en die wind waai is, jy vir my geleen
Sal ek vir jou wag, waar jy altyd rus
Soos die rëen val hier en oral dan sal ek altyd weer net vir jou val
Weet ek jy kom weer
Soos die rëen val

Jy weet dis als en jy wou wandel, die weg
Ek wonder soms, wie is reg
Hier tel ek nou my toekoms hier, met jou
En ek wonder wat se boek, sal ontvou

Honderd duisend ure in die donker stil
Die wêreld se lawaai hoor net wat jy wil, jy wil, jy wil

Soos die rëen val om my
Om my heen en die wind waai is jy vir my geleen
Sal ek vir jou wag, waar jy altyd rus
Soos die rëen val hier en oral daar sal ek altyd weer vir jou val
Weet ek jy kom weer
Soos die rëen val

Kom nou nader dat ek probeer, ek sou
Maar jy verdwyn, jy verdwyn soos die rëen val

[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: J Ferreira
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Landman

Landman - Soos Die Reën Val Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Landman
Length: 3:47
Written by: J Ferreira

Tags:
No tags yet