Ek hou jou vas vir die eerste keer
Sit jou kop teen my skouers neer
My arms om jou terwyl ek kyk na jou
Ek voel die tyd wil nooit stil staan
Jy laat die slegte vir 'n oomblik gaan
Die dimpels van jou sal ek altyd onthou
Jy staan hier by my en niks kan ons twee keer
Al breek hulle die mure dit sal nooit gebeur
My botterbekkie jy met soentjies nat
Gee my hoendervleis as jy aan my vat
Jy's botterbekkie mooi, botterbekkie bekkie rooi
Botterbekkie as jy so saggies praat
In my oor geheimpies fluister en soms raak
Botterbekkie mooi, botterbekkie bekkie rooi
Jy staan soms en vergeet van als
Miskien staar jy na my lewe en lyk
En jy wonder waar, waar is jy nou
Sê jy vir my daar is niemand soos ek
Jou oë blink as jy met jou botterbek
En ek weet jy's ok
Jy staan hier by my en niks kan ons twee keer
Al breek hulle die mure dit sal nooit gebeur
Botterbekkie jy met soentjies nat
Gee my hoendervleis as jy aan my vat
Jy's botterbekkie mooi, botterbekkie bekkie rooi
Botterbekkie as jy so saggies praat
In my oor geheimpies fluister en soms raak
Bly jy botterbekkie mooi, botterbekkie bekkie rooi
Maar ons vergeet dit van vandag
Dis mooier as mooi
Jy's my botterbekkie wat so lag