Back to Top

Lallie - Plaasmeisie Lyrics

Lallie - Plaasmeisie Lyrics

'N Hilux bakkie pas by my
Ek wil 125 op die grondpad ry
Met my arm by die venster uit
Oor die lande kyk
Sterk oppad na jou

'N Tweespoor pad is gemaak vir my
Met 200 perde kan ek lekker ry
Vroeg in die oggend met die son nog laag
Na jou toe jaag
Jy verstaan waar my hart is

Ek is 'n plaasmeisie
Kry my in die bosveld langs 'n braaivleis vuur
Die sterre is my ligte
En my hart is hier
In die bos vind ek my rigting
Ek's 'n plaasmeisie

Ek skiet net so goed
Soos die man langs my
Gee my die blits, jy kan die hout gaan kry
Ek vat brandewyn met volroom melk
Maar ek sal jou hart laat smelt
Ek weet jy hou van my net soos ek is

Ek's lief vir waar die mielies
Die lande geel verf
Waar die springbok wei
En deur die lang gras swerf

[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Joshua Oosthuizen, Marno van der Merwe
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Lallie

Lallie - Plaasmeisie Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Lallie
Length: 3:19
Written by: Joshua Oosthuizen, Marno van der Merwe
[Correct Info]
Tags:
No tags yet