Ek plak vir jou 'n pleister op
'n Pleister om die seer te stop
Dis die beste medisyne
Die beste medisyne
'n Koue lappie op jou kop
'n Lappie om jou koors te stop
Dis die beste medisyne
Die beste medisyne
Is jou hart weer seer?
Het dit weer gebeur?
Asem in en uit
Doen dit weer 'n keer
Is jou bloeddruk op?
Is dit in jou kop?
Sê my hoeveel vingers hou ek op?
Sê my was dit seer?
Want ek sal jou dokter tot jy beter voel
Sê my was dit seer?
Die beste medisyne laat die pyn weg spoel
Tot die seerkry stop
En my liefde weer deur jou are klop klop en
Baby dis die beste medisyne aha
Die beste medisyne aha
Ek luister met my stetoskoop
Ek gee vir jou 'n bietjie stroop
Dis die beste medisyne
Die beste medisyne
Ek moet vir jou 'n voorskrif gee
Kom sien my môre weer 'n keer
Dis die beste medisyne
Die beste medisyne
Is jou hart weer seer?
Het dit weer gebeur?
Asem in en uit
Doen dit weer 'n keer
Is jou bloeddruk op?
Is dit in jou kop?
Sê my hoeveel vingers hou ek op?
Sê my was dit seer?
Want ek sal jou dokter tot jy beter voel
Sê my was dit seer?
Die beste medisyne laat die pyn weg spoel
Tot die seerkry stop
En my liefde weer deur jou are klop klop en
Baby dis die beste medisyne aha
Die beste medisyne aha
Aha jou hart klop bietjie vinnig aha
Jou pyn raak al hoe minder aha
Jou pols is onder druk
So miskien moet jy maar oorbly vanaand
Sê my was dit seer?
Want ek sal jou dokter tot jy beter voel
Sê my was dit seer?
Die beste medisyne laat die pyn weg spoel
Tot die seerkry stop
En my liefde weer deur jou are klop en klop en
Baby dis die beste medisyne aha
Die beste medisyne aha
Die beste medisyne aha
Ek's die beste medisyne