Back to Top

Kristi Steyn - Nikotien Lyrics



Kristi Steyn - Nikotien Lyrics
Official




Kom wees my psige sigaret
Eerste asem wat my lewe red
Kom vul my met jou nikotien
Al wil jou pakkie my waarsku
My vingers is met jou gevlek
Die smaak van jou in elke plek
Ek smag na jou as ek jou sien
Verslaaf aan jou nikotien
As daar iets is
Waarsonder ek
Nie wil bestaan nie
Nie kan aangaan nie
As daar Iets is
Wat keer dat ek omgee
Of ek ondergaan nie
Ondergaan nie
Is dit jou lyne wat om myne dans
Soos lig in sagte rook
Asem wat my asem word
En tyd word so kort
Jy's in my are
Ek ruik jou nog aan my hare
As jou oë so reg deur myne skeur
Kom wind of donder, donderweer
Jy maak my volkop dadelik leeg
My vars rein goue asem teug
Rooi kooltjie lighuis in die nag
In die donker is dit erger as wat ek verwag
Ingryp inkyk induik intiem
Verslaaf aan jou nikotien
As daar iets is
Waarsonder ek
Nie wil bestaan nie
Nie kan aangaan nie
As daar Iets is
Wat keer dat ek omgee
Of ek ondergaan nie
Ondergaan nie
Is dit jou lyne wat om myne dans
Soos lig in sagte rook
Asem wat my asem word
En tyd word so kort
Jy's in my are
Ek ruik jou nog aan my hare
Vasgevang in jou lippe
Gyselaar gehou
Ek dink daar is iets fout met my
Dat ek die krimineel vertrou
Hou op lyk soos n dagdroom
Jy gee my stockholm sindroom
As daar iets is
Waarsonder ek
Nie wil bestaan nie
Nie kan aangaan nie
As daar Iets is
Wat keer dat ek omgee
Of ek ondergaan nie
Ondergaan nie
Is dit jou lyne wat om myne dans
Soos lig in sagte rook
Asem wat my asem word
En tyd word so kort
Jy's in my are
Ek ruik jou nog aan my hare
Ek ruik jou nog aan my hare
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Kom wees my psige sigaret
Eerste asem wat my lewe red
Kom vul my met jou nikotien
Al wil jou pakkie my waarsku
My vingers is met jou gevlek
Die smaak van jou in elke plek
Ek smag na jou as ek jou sien
Verslaaf aan jou nikotien
As daar iets is
Waarsonder ek
Nie wil bestaan nie
Nie kan aangaan nie
As daar Iets is
Wat keer dat ek omgee
Of ek ondergaan nie
Ondergaan nie
Is dit jou lyne wat om myne dans
Soos lig in sagte rook
Asem wat my asem word
En tyd word so kort
Jy's in my are
Ek ruik jou nog aan my hare
As jou oë so reg deur myne skeur
Kom wind of donder, donderweer
Jy maak my volkop dadelik leeg
My vars rein goue asem teug
Rooi kooltjie lighuis in die nag
In die donker is dit erger as wat ek verwag
Ingryp inkyk induik intiem
Verslaaf aan jou nikotien
As daar iets is
Waarsonder ek
Nie wil bestaan nie
Nie kan aangaan nie
As daar Iets is
Wat keer dat ek omgee
Of ek ondergaan nie
Ondergaan nie
Is dit jou lyne wat om myne dans
Soos lig in sagte rook
Asem wat my asem word
En tyd word so kort
Jy's in my are
Ek ruik jou nog aan my hare
Vasgevang in jou lippe
Gyselaar gehou
Ek dink daar is iets fout met my
Dat ek die krimineel vertrou
Hou op lyk soos n dagdroom
Jy gee my stockholm sindroom
As daar iets is
Waarsonder ek
Nie wil bestaan nie
Nie kan aangaan nie
As daar Iets is
Wat keer dat ek omgee
Of ek ondergaan nie
Ondergaan nie
Is dit jou lyne wat om myne dans
Soos lig in sagte rook
Asem wat my asem word
En tyd word so kort
Jy's in my are
Ek ruik jou nog aan my hare
Ek ruik jou nog aan my hare
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Kristi Steyn
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Kristi Steyn



Kristi Steyn - Nikotien Video
(Show video at the top of the page)

Click here to scroll the video with page

Performed By: Kristi Steyn
Language: English
Length: 3:58
Written by: Kristi Steyn

Tags:
No tags yet