Back to Top

Joe F - Alles Lyrics

Joe F - Alles Lyrics
Official

'n Sexy soos tien sê sy vir my
Wie is jy, ek's die Baywatch model today
Soos 'n lighuis wat waarsku gaan ek voort
Ek's die Hof in my speedo ek red jou in nood
En ek sê, my skat kom lê

Alles, alles oor jou, alles oor jou
En ek dink aan die tye saam en olie vat vir jou is en
Alles, alles oor jou, alles oor jou
En ek dink aan die tye, die tye saam met jou

Sy sê staan op ek's die kommendant
Van hierdie storie, hierdie sprokies land
En ek is die troep wat net wil veg
Vir haar liefde en ek staan opreg

Soms is die speel verby
Soos die boogeyman gaan jy my kry
Maar alles klop in my keel
Soos Alice maak jy als weer heel

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Gerald Marks, Seymour Simons
Copyright: Lyrics © Kanjian Music, Sony/ATV Music Publishing LLC, Capitol CMG Publishing, Downtown Music Publishing, Songtrust Ave, Cloud9

Back to: Joe F

Joe F - Alles Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Joe F
Length: 3:22
Written by: Gerald Marks, Seymour Simons

Tags:
No tags yet