Back to Top

Jamie Robinson - Ons is net mense Lyrics

Jamie Robinson - Ons is net mense Lyrics
Official

Hulle vra of vrees ek die duiwel
Ja maar ek vrees ook die bybel
Want aan die einde van elke sin
Is daar n punt daar is altyd n
Einde en n begin
Daar is altyd tog reg en of is ek verkeerd?
Daar is baie baie haat en daar is baie wreed
Daar is elke liewe ding wat ek altyd vergeet
Want die woord wat jy se het n effek
Op mens se geheue
Want ons wil vergeet van al die
Sleg goed wat ons doen en se
Almal streef na die idee van n perfekte mens
Almal bou grense maar maak wense
Vir n nuwe beter lewe
Maar dis ons mense wat altyd in ons eie pad staan
Waar kom jy vandaan, huh?
Van die hemel of die hel was dit dan nou jou vraag
Want julle het altyd baie om te se
En soveel raad inderdaad
Maar lewe jy die raad self?
Ek glo nie, meneer kom ek vertel jou n storie
Kom ek se weer hoe ek voel maar jy luister nie
Watokal ek bedoel kry nie einde nie
Want dis net geraas in jou ore met n melodie
Die woorde maak nie sin nie
Maar dis n rhapsody
N lewe van die lied, van my lewe en van mense
Dis die lewe sonder sonde, sonder einde, sonder grense
Dis die kaanse wat ons vat
Ons doenit alles vir ons mense
Maar ons is net vir onsself op die ou einde
Dis ons illende
Ons is net mense
Ons is net mense
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Jamie Robinson
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Jamie Robinson - Ons is net mense Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Jamie Robinson
Language: English
Length: 2:01
Written by: Jamie Robinson

Tags:
No tags yet