Back to Top

Jacob Steyn - Dans Om Die Probleem Lyrics



Jacob Steyn - Dans Om Die Probleem Lyrics
Official




Ja die strate is vol
Maar al wat mens voor soek is na n hart
Wat kan liefde kos as jy jou deure oopmaak en laat gaan
Vir beter en virewig
Was al jou woorde eerlik ?
Het geglo ek kon verewig aan jou lippe hang
En ek weet
Die lewe kan beweeg
Want ek het probeer
Om te besef dat regte liefde kon keer
Dat ek die woorde uit jou mond ontleed
En dit raak nou seer
Want ek besef
Al wat ons gedoen het
Is dans om die probleem
Ons dans om die probleem
Ons dans om die probleem
En soms moet jy jou mure reg bou en beter raak
Want jy verwag die beste van die een met jou hart
Maar regte liefde
Het steeds sy foute
Jy gaan leer
Daars mooi in die seer
Want ek het probeer
Om te besef dat regte liefde kon keer
Dat ek die woorde uit jou mond ontleed
En dit raak nou seer
Want ek besef
Al wat ons gedoen het
Is dans om die probleem
Ons dans om die probleem
Ons dans om die probleem
Oh het jou hart nog seer
Want jy het aanbeweeg
Ek weet ons het alles hier gehad
Maar ek sal
Ek sal jou nooit vergeet
Want jyt my als geleer wat ek van liefde weet
En ek het dit als waardeer
Want ek het probeer
Om te besef dat regte liefde kon keer
Dat ek die woorde uit jou mond ontleed
En dit raak nou seer
Want ek besef
Al wat ons gedoen het
Is dans om die probleem
Ons dans om die probleem
Ons dans om die probleem
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Ja die strate is vol
Maar al wat mens voor soek is na n hart
Wat kan liefde kos as jy jou deure oopmaak en laat gaan
Vir beter en virewig
Was al jou woorde eerlik ?
Het geglo ek kon verewig aan jou lippe hang
En ek weet
Die lewe kan beweeg
Want ek het probeer
Om te besef dat regte liefde kon keer
Dat ek die woorde uit jou mond ontleed
En dit raak nou seer
Want ek besef
Al wat ons gedoen het
Is dans om die probleem
Ons dans om die probleem
Ons dans om die probleem
En soms moet jy jou mure reg bou en beter raak
Want jy verwag die beste van die een met jou hart
Maar regte liefde
Het steeds sy foute
Jy gaan leer
Daars mooi in die seer
Want ek het probeer
Om te besef dat regte liefde kon keer
Dat ek die woorde uit jou mond ontleed
En dit raak nou seer
Want ek besef
Al wat ons gedoen het
Is dans om die probleem
Ons dans om die probleem
Ons dans om die probleem
Oh het jou hart nog seer
Want jy het aanbeweeg
Ek weet ons het alles hier gehad
Maar ek sal
Ek sal jou nooit vergeet
Want jyt my als geleer wat ek van liefde weet
En ek het dit als waardeer
Want ek het probeer
Om te besef dat regte liefde kon keer
Dat ek die woorde uit jou mond ontleed
En dit raak nou seer
Want ek besef
Al wat ons gedoen het
Is dans om die probleem
Ons dans om die probleem
Ons dans om die probleem
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Jacob Steyn
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Jacob Steyn



Jacob Steyn - Dans Om Die Probleem Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Jacob Steyn
Language: English
Length: 3:35
Written by: Jacob Steyn
[Correct Info]
Tags:
No tags yet