Sterre wat skyn hou my wakker in die nag
Weerwolf lig ding wat alweer vir my blaf
Tyd stoei met die hande in my sak
Weerkaatsing weerspieël 'n geraamte wat lag
Drome druk my reguit in 'n gat af
Vraagteken vervul 'n spasie in my hart
Snuif net net sonskyn en wag vir my dag
Hopelik hou my hoop net nog uit tot dan
Jy is die einde van my
Voel die weerlig in my my
Voel die storm op duik
Jy is ons klaar baklei
Voel die wolke op my
Voel my brein werk oortyd
Jy is die einde van my
Voel die weerlig in my my
Voel die storm op duik
Jy is ons klaar baklei
Voel die wolke op my
Voel my brein werk oortyd
Oh oh oh
Kop aan die brand
Petrol in my hand
Oh oh oh
Kop aan die brand
Petrol in my hand
Oh oh oh
Kop aan die brand
Petrol in my hand
Oh oh oh
Kop aan die brand
Petrol in my hand
Jong man van die wal se sloot af
Krake in my borskas
Loop rond en tel die stukkies op
Jong man van die huis se dak af
Gedroom ek kon vlieg
Nou kruip ek oorals net rond
Oh oh oh
Kop aan die brand
Petrol in my hand
Oh oh oh
Kop aan die brand
Petrol in my hand
Oh oh oh
Kop aan die brand
Petrol in my hand
Oh oh oh
Kop aan die brand
Petrol in my hand
Oh oh oh
Oh oh oh
Kop aan die brand
Petrol in my hand
Oh oh oh
Kop aan die brand
Petrol in my hand
Oh oh oh
Kop aan die brand
Petrol in my hand
Jy is die einde van my
Voel die weerlig in my my
Voel die storm op duik
Jy is ons klaar baklei
Voel die wolke op my
Voel my brein werk oortyd