Back to Top

Onrustige Wyn Video (MV)




Performed By: Helde Bloei Soms
Length: 3:01
Written by: Adriaan Moolman




Helde Bloei Soms - Onrustige Wyn Lyrics
Official




Die see gaan nog die son insluk
Dit gaan onrustige waters bring
Wat die aarde
Suiwer gaan maak
En die sondaars gaan verdrink

As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
Sou ek myself daaraan verdrink het

Die see gaan alles terugvat wat aan hom behoort
Alles het 'n begin gehad
En daarom alles sal 'n einde hê

As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
Sou ek myself daaraan verdrink het

Hergebore
Weer gedoop
Onder 'n nuwe naam die paaie na die hemel lê my voor

In hierdie dam kan jy jouself was
En ontslae raak van die laste wat jy dra
Jy kan jou sondes afwas

As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
Sou ek myself daaraan verdrink het

As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
Sou ek myself daaraan verdrink het

(As die water net in wyn wou verander)
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Die see gaan nog die son insluk
Dit gaan onrustige waters bring
Wat die aarde
Suiwer gaan maak
En die sondaars gaan verdrink

As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
Sou ek myself daaraan verdrink het

Die see gaan alles terugvat wat aan hom behoort
Alles het 'n begin gehad
En daarom alles sal 'n einde hê

As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
Sou ek myself daaraan verdrink het

Hergebore
Weer gedoop
Onder 'n nuwe naam die paaie na die hemel lê my voor

In hierdie dam kan jy jouself was
En ontslae raak van die laste wat jy dra
Jy kan jou sondes afwas

As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
Sou ek myself daaraan verdrink het

As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
As die water net in wyn wou verander
Sou ek myself daaraan verdrink het

(As die water net in wyn wou verander)
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Adriaan Moolman
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid


Tags:
No tags yet