Dit reen
Alweer
En ek is
Sonder n sambreel
Dit reen
Alweer
En ek is
Sonder n sambreel
As die water stroom deur die strate
Kruip almal terug na hulle gate
Toegewing word aangedring
Maar in die koue verkies hulle onthouding
Dit reen
Alweer
En ek is
Sonder n sambreel
Dit reen
Alweer
En ek is
Sonder n sambreel