Het gesoek vir rus en vrede
Net 'n warrelwind gevind
Het gewens vir nuwe lewe
Maar ek het net die heeltyd bly sink
Soek daai Sondagmiddag sonsak
Kry die heeltyd net die reën
Tot ek jou in al daai water vind
Soos 'n kind
Toe begin ek weer als van voor
Toe begin my hele lewe oor
Toe begin ekke weer voel
Hoe geluk deur my spoel
En vrede my kom lei van voor
Jy't jou liefde deur my lyf geweef
Jy't die gif hier uit my hart gebreek
Jy't my wêreld oopgemaak
Donkerte uitgejaag
My heeltyd nog gelei van voor
Lei van voor
Tootoootooo
Tootoootooo
Dis 'n storie van vergifnis
Van n verlore siel
Dis daai oomblik toe ek jou vind
Nou's jy hier en ek is nooit weer alleen
Dis 'n toekoms wat ons nou het
Wat ek nooit van kon droom nie
Dis die hoop wat begin het toe jy
Om my vou
Toe begin ek weer als van voor
Toe begin my hele lewe oor
Toe begin ekke weer voel
Hoe geluk deur my spoel
En vrede my kan lei van voor
Jy't jou liefde deur my lyf geweef
Jy't die gif hier uit my hart gebreek
(Jy't die kettings om my hart gebreek)
Jy't my wêreld oopgemaak
Donkerte uitgejaag
My heeltyd nog gelei van voor
Lei van voor
Tootoootooo
Tootoootooo