Back to Top

Ken Jy Die Een Video (MV)




Performed By: Francois de Beer
Length: 3:22
Written by: Francois de Beer




Francois de Beer - Ken Jy Die Een Lyrics




Al voel jy vêr, al voel jy vuil
Al het jy agter al die leuens geskuil
Al het gebrokenheid al die waarheid in jou kom stuit

Al het jy seer, is jy moeg probeer
Al het die wêreld jou hart verskeur
Is daar 'n hoop wat jou in genade wil omvou

Ken jy die Een wat jou seer kan vat
Wat jou ontmoet op die kronkelpad
Ken jy die Een wat genesing bring
Wat elke dag oor jou lewe sing

Al lyk als dood, al lyk als leeg
Al het jy verder van jou droom beweeg
Is daar 'n Krag vir jou wat jou toekoms kan herbou

Ken jy die Een wat jou seer kan vat
Wat jou ontmoet op die kronkelpad
Ken jy die Een wat genesing bring
Wat elke dag oor jou lewe sing

Hy is die hoop wat jou twyfel verplaas
Hy is die stilte as alles kom raas
Hy is jou anker as storms kom woed
Hy is Jesus

Ek ken die Een wat my seer kan vat
Wat my ontmoet op die kronkelpad
Ek ken die Een wat genesing bring
Wat elke dag oor my lewe sing

U is die Een wat my seer kan vat
Wat my ontmoet op die kronkelpad
U is die Een wat genesing bring
Wat elke dag oor my lewe sing
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Al voel jy vêr, al voel jy vuil
Al het jy agter al die leuens geskuil
Al het gebrokenheid al die waarheid in jou kom stuit

Al het jy seer, is jy moeg probeer
Al het die wêreld jou hart verskeur
Is daar 'n hoop wat jou in genade wil omvou

Ken jy die Een wat jou seer kan vat
Wat jou ontmoet op die kronkelpad
Ken jy die Een wat genesing bring
Wat elke dag oor jou lewe sing

Al lyk als dood, al lyk als leeg
Al het jy verder van jou droom beweeg
Is daar 'n Krag vir jou wat jou toekoms kan herbou

Ken jy die Een wat jou seer kan vat
Wat jou ontmoet op die kronkelpad
Ken jy die Een wat genesing bring
Wat elke dag oor jou lewe sing

Hy is die hoop wat jou twyfel verplaas
Hy is die stilte as alles kom raas
Hy is jou anker as storms kom woed
Hy is Jesus

Ek ken die Een wat my seer kan vat
Wat my ontmoet op die kronkelpad
Ek ken die Een wat genesing bring
Wat elke dag oor my lewe sing

U is die Een wat my seer kan vat
Wat my ontmoet op die kronkelpad
U is die Een wat genesing bring
Wat elke dag oor my lewe sing
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Francois de Beer
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid


Tags:
No tags yet