Ek word wakker met jou arms om my lyf
My kop baklei maar my hart vra hou my styf
En tog verloor ek woorde
Want jou liefde trap weer spore in my hart
Jou lyf is nie van staal gemaak nie
So breuk wanneer jy moet
En as jy stukke van jouself verloor
Sal ek jou help soek
Agter jou Rug sal ek bly Staan
Van son opkom tot die sak van die Maan
My Hart is sagter as die oorlog in my kop
Soos n soldaat baklei vir die liefde van sy volk
Veg ek steeds vir jou hart
Want jou liefde versprei soos n veldbrand hier binne my
Jou lyf is nie van staal gemaak nie
So breuk wanneer jy moet
En As jy stukke van jouself verloor
Sal ek jou help soek
Agter jou rug sal ek bly staan
Van son opkom tot die sak van die maan
Dit is die hitte van jou lyf
Jou glimlag
Jou oe Kom ons vat 5
Om asem te haal
Jou lyf is nie van staal gemaak nie
So breuk wanneer jy moet
En as jy stukke van jouself verloor
Sal ek jou help soek
Jou lyf is nie van staal gemaak nie
So breuk wanneer jy moet
En as jy stukke van jouself verloor
Sal ek jou help soek
Agter jou rug sal ek bly staan
Van son opkom tot die sak van die maan
Agter jou rug sal ek bly staan
Van son opkom tot die sak van die maan
Agter jou rug sal ek bly staan