Back to Top

Chase Lutron - Pyn Is Jou Vriend (feat. Juanita Olsen) Lyrics

theme

Chase Lutron - Pyn Is Jou Vriend (feat. Juanita Olsen) Lyrics




Dolke in my rugwerwels, ek was vir die wolwe gesmyt
Toe kom ek trug sterker om die pak wolwe te lei
Daar was van my sondes getuig
Gelag en gespot op die kruis
Gebrand vir common mistakes
As vark en n monster gepaint
Tamaaf as ek nie julle orde embrace
Dis n skaak bord, waar almal die pawn wil gebruik
En in die rondte wil skyf
Verplaas maar die klong, dis klaar deur volk gebesluit
Wat baad dit ons is brasse as ek nie my wonde kan wys
Te skaam om vir chase in sy darkest vorm te kyk
Hy is klaar volgens my kan hy maar die art los en gly
Die dankoffer van cain is tog maar gemaak om te fail
Daar wag nog n vrag stormbuie wat ons kamp gaan omhein
But ons staan op en wys
Dat n magdom van pyn
N ruff pot van klei
Se hartklop kan change
Maar hoe donkerder die agtergrond, hoe meer blink n ster
Hoe meer positive n man se thoughts,hoe meer vul n mens

Geen vertrosing as jy seer is
Jy kan nie wegkruip en nooit lewe
Sy ken elke sny in jou geskiedenis
Hoe kry jy krag as jy alleen is
Pyn is jou vriend

In die nag vir hulp geskree, die ouens druk hulle ore toe
Nou verwag ek niks van hulle nie, my emotions is op voorbehoed
Tot op my geloof getoets, die battle raak te swaar
Want die eksamen kom soms eerste en die lessons agterna,
Wat is daar vir my langtermyn
Watter taal praat die pyn
In darkest tye raad gekry
Nou will ek hom graag my danke wys
Love is great, maar net waneer sy teenwoordig is
Pyn het my haar gehelp soek, maar ek kon nerens eers spore vind
Troosting in dodelike denke, baie kan relate met die
Smile met duisende mense, maar dis eintlik jy en die pyn alleen
Daai geheime vriend
Wat jou brein se siel leiding gee
Om die einde van die stryd te sien
Moet die reisiger pyn verduur
Luister hier ek skrywe die vir gesalfdes wat gebriek is
Die scars is maar net n padkaart wat wys waar jy al gewies it
Maar hoe donkerder die agtergrond , hoe meer blink n ster
Hoe meer positive n man se thoughts, hoe meer vul n mens

Geen vertrosing as jy seer is
Jy kan nie wegkruip en nooit lewe
Sy ken elke sny in jou geskiedenis
Hoe kry jy krag as jy alleen is
Pyn is jou vriend
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Dolke in my rugwerwels, ek was vir die wolwe gesmyt
Toe kom ek trug sterker om die pak wolwe te lei
Daar was van my sondes getuig
Gelag en gespot op die kruis
Gebrand vir common mistakes
As vark en n monster gepaint
Tamaaf as ek nie julle orde embrace
Dis n skaak bord, waar almal die pawn wil gebruik
En in die rondte wil skyf
Verplaas maar die klong, dis klaar deur volk gebesluit
Wat baad dit ons is brasse as ek nie my wonde kan wys
Te skaam om vir chase in sy darkest vorm te kyk
Hy is klaar volgens my kan hy maar die art los en gly
Die dankoffer van cain is tog maar gemaak om te fail
Daar wag nog n vrag stormbuie wat ons kamp gaan omhein
But ons staan op en wys
Dat n magdom van pyn
N ruff pot van klei
Se hartklop kan change
Maar hoe donkerder die agtergrond, hoe meer blink n ster
Hoe meer positive n man se thoughts,hoe meer vul n mens

Geen vertrosing as jy seer is
Jy kan nie wegkruip en nooit lewe
Sy ken elke sny in jou geskiedenis
Hoe kry jy krag as jy alleen is
Pyn is jou vriend

In die nag vir hulp geskree, die ouens druk hulle ore toe
Nou verwag ek niks van hulle nie, my emotions is op voorbehoed
Tot op my geloof getoets, die battle raak te swaar
Want die eksamen kom soms eerste en die lessons agterna,
Wat is daar vir my langtermyn
Watter taal praat die pyn
In darkest tye raad gekry
Nou will ek hom graag my danke wys
Love is great, maar net waneer sy teenwoordig is
Pyn het my haar gehelp soek, maar ek kon nerens eers spore vind
Troosting in dodelike denke, baie kan relate met die
Smile met duisende mense, maar dis eintlik jy en die pyn alleen
Daai geheime vriend
Wat jou brein se siel leiding gee
Om die einde van die stryd te sien
Moet die reisiger pyn verduur
Luister hier ek skrywe die vir gesalfdes wat gebriek is
Die scars is maar net n padkaart wat wys waar jy al gewies it
Maar hoe donkerder die agtergrond , hoe meer blink n ster
Hoe meer positive n man se thoughts, hoe meer vul n mens

Geen vertrosing as jy seer is
Jy kan nie wegkruip en nooit lewe
Sy ken elke sny in jou geskiedenis
Hoe kry jy krag as jy alleen is
Pyn is jou vriend
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Juanita Olsen, Lee Fortuin
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid
LyricFind

Back to: Chase Lutron



Chase Lutron Pyn Is Jou Vriend (feat. Juanita Olsen) Video

Tags:
No tags yet