Back to Top

Chase Lutron - Hou Moed (feat. Ric Dyson) Lyrics

Chase Lutron - Hou Moed (feat. Ric Dyson) Lyrics

Elke dag soos ek rondom my kyk raak drome waar
Dit gee my krag om vir myne te stry
Al gaan dit swaar

Ek scan die omgewing
Sien hoe mense rof lewe
Hulle skep met brons leupels
Ek wens ek kon eerder
In die plek van som bedel
Die sector word lelik
Pressure pomp hewig
Hier battle ons keuses
Wat gemaak was in swaarkry , om ons af te stroop
Nagevolge van apartheid in my ma se oë
In die aande spook slawe ,n man het slaap verloor
Wat is n droom vir n kullid wat in die gutters woon
Brasse gan dood
But hulle bloed getuig steeds
Die vloek van bruin wees
Is die moed vir my gees
Die gevoel wat die kruis deel,kan soms te veel word
My epiglotis sluk problems,nou is ek keel vol
Maar ek hou moed

Elke dag soos ek rondom my kyk raak drome waar
Dit gee my krag om vir myne te stry
Al gaan dit swaar
En elke dag
Sien ek hoe die puzzle saam kom part vir part
Dit gee my krag om aan te gaan
Dit gee my krag om aan te gaan, elke dag

Spinnerak verstande
Wisselvallig,niks verander
Die bitter swaar,winter maande ruk n man se rhythm daagliks
Tik verslaafdes krippel maens
Min bewusmaking,dis n plaag
Bid en vra vir genade
Koue climate,rodents,violence
Focus eerder op potent vibes,hou n smile
Social science is die way vorentoe
As jy in my spore loep
Plus ons skryf oorgenoeg
Sien dis tyd vir hoor en doen
Modder water,donker gange,honger maagte
But ons verklaar positive chants,al kom ons laaste
My oesofagus
Bemoedig brasse
Spoeg n vrag truth
Laat hulle voel daar is hoep al is die spoek die darkness
Dans met die wind
Waak met begrip
Laat arrogance staan, bless die kuns
Praat met die jeug
Die's die kaap medicine
Legkaart stukke fit
Soes om te kom aand die einde van n sin, maak ek n punt

As ek dink aan die way hoe ons struggle
Elke dag
Gee my krag
En as ek dink aan die way hoe hulle ons behandel
Elke dag
Al wat sal help is om moed te hou
Elke dag

Zille , Zuma, Zebras met DieZelfde Ztrepe
Bring vir Judas hiersa, Bless die elf dissipels
Blink madullas wiet dat mens geweld vernietig
Hulle's makroekas, briek af, veg die realm is wicked
Kronkel paaie is common signs, ons survive 'it
Shekinah wolke guide die klong tot op Zion
Conscious cyphers, ons het die future innie hand
Soes n Guitar wat in vlamme is, hou die music aan die brand

Elke dag soos ek rondom my kyk raak drome waar
Dit gee my krag om vir myne te stry
Al gaan dit swaar
En elke dag
Sien ek hoe die puzzle saam kom part vir part
Dit gee my krag om aan te gaan
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Lee Fortuin, Ricardo Dyson
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Chase Lutron

Chase Lutron - Hou Moed (feat. Ric Dyson) Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Chase Lutron
Language: English
Length: 3:50
Written by: Lee Fortuin, Ricardo Dyson

Tags:
No tags yet