Jy het nie geld om te reis nie
En jou hart voel koud
Daars 'n plek wat niks kos
Waar jy jou storie kan los
Nostalgie
Jy se jy kort verlossing van waar jy is
Jy verlang na 'n plek lank reeds ontdek
Nostalgie
En dit vat my weg, ver weg
En dit wat my terug, so ver terug
Want, solank as die rietjie in die water lê
Solank as daar iets is om te sê
Solank as wat Sarie by die Mooirivier woon
So lank sal ek in musiek kan droom
Solank die Alabama kom oor die see
Solank die Sonvanger jou die son kan gee
Solank die byeboer in sy ossewa woon
So lank sal ek in musiek kan droom
Wat die hart van vol is
Loop die mond van oor
Daar is iets wat jou jaag
Wat jou alles laat waag
Nostalgie
Musiek gee jou vlerke
En laat jou vlieg
Dis die taal van jou hart
Wat jou troos in jou smart
Nostalgie
En dit vat my weg, ver weg
En dit wat my terug, so ver terug
Want, solank as die rietjie in die water lê
Solank as daar iets is om te sê
Solank as wat Sarie by die Mooirivier woon
So lank sal ek in musiek kan droom
Solank die Alabama kom oor die see
Solank die Sonvanger jou die son kan gee
Solank die byeboer in sy ossewa woon
So lank sal ek in musiek kan droom
Oh Oh Oh
Sal ek in musiek kan droom
Oh Oh Oh
Sal musiek in my hart kan woon
Oh Oh Oh
Sal ek in musiek kan droom
Oh Oh Oh
Sal musiek in my hart kan woon
Solank as die rietjie in die water lê
Solank as daar iets is om te sê
Solank as wat Sarie by die Mooirivier woon
So lank sal ek in musiek kan droom