Back to Top

Breestraat - Mary Lyrics



Breestraat - Mary Lyrics




Ja, ja Mary
Sy het my nog gisteraand irriteer
Ja, ja Mary
Sys seker vroeg vanoggend uit die deur

O Mary, waar is jy
Ek wou nog my credit card by jou kry
Maar nou's jy weg met alles
En alles is niks sonder jou

Ja, ja Mary
Wanneer kom jy ooit weer terug
Ja, O ja Mary
Die wereld voel swaar hier op my rug

Jou lyfie was altyd warm
Op Sondae was jy lief vir karring
Maar nou's jy weg met alles
En alles is niks sonder jou

Ja, ja Mary
Wat sien ek daar onder in die pad
Ja, O ja Mary
Hier kom jy aan met jou blink Passat

Jy loop in by die deur
My credit card is in twee geskeer
Dis verby tussen ons
Sê jy sonder n frons, eksê
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Ja, ja Mary
Sy het my nog gisteraand irriteer
Ja, ja Mary
Sys seker vroeg vanoggend uit die deur

O Mary, waar is jy
Ek wou nog my credit card by jou kry
Maar nou's jy weg met alles
En alles is niks sonder jou

Ja, ja Mary
Wanneer kom jy ooit weer terug
Ja, O ja Mary
Die wereld voel swaar hier op my rug

Jou lyfie was altyd warm
Op Sondae was jy lief vir karring
Maar nou's jy weg met alles
En alles is niks sonder jou

Ja, ja Mary
Wat sien ek daar onder in die pad
Ja, O ja Mary
Hier kom jy aan met jou blink Passat

Jy loop in by die deur
My credit card is in twee geskeer
Dis verby tussen ons
Sê jy sonder n frons, eksê
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Christopher Pietersen
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Breestraat



Breestraat - Mary Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Breestraat
Language: English
Length: 3:45
Written by: Christopher Pietersen
[Correct Info]
Tags:
No tags yet