Yo
Hoor hom jy
Hier os jy, leka deur jy
Van katte seh kant af
Jaylin is oek hie
Jarre
It raak al , toe eleven , ek is nog altyd bydi tavern
Ek gat eers , huis toe, en dai is korter pass seven
Sam met Kevin
Sam met Kevin
Om die berg, girl, hou op my terg
Ek weet ek lyk nou reg, maar jou burk is nou sleg
Ai, stoot hom weg, weg, erg
Ai, jinna jy, die bosslife het , mos nou, gelaan, Dela
Op die skela, wil jy nou, sabela
Wee, lakapela, Ai
Slagos gee viha, directions , met dai wors, ja, Eks in action
Hou op, wari, oor my next kint
Hoor hom jy
Ja, sy isan nou n misfit
Haar naals bly, sy aan kort knip, sy wil al al Ini team glip
Hoor hom jy
Sy sal verstuk, aan my pak, dinges hou op neek
Jy gat annou net, seh dat , slagos is verkeer
Met dai kopie , kofie, winter is oppad
Jaylin vat, , keisha, vat haar , hand, amal
Baby girl, isan dubie, hoe lyk hule, kan ek nie Proe nie
Het jy, n burk of is it nie so nie
Kan os nou bamba, call, my jou Boetie
Ha.a,moeti, dubie, isi beste, noba
Jy glo nie, kyki kan ek, n call
Kry , n meetup tot binne ini mall, jy
Ek , smaak, annou, lekka, hai, 2trey,
Ha, by , sportscène, om te moer tot binne ini Jol jy
Haibo , ini jol jy
Jorh ini jol , jy
Jorh ini jol , jy
Ini jol jy ,jorh
Ini jol jy , jorh
Ini jol jy , jorh
Ini jol jy , jorh
It raak al , toe eleven , ek is nog altyd bydi Tavern
Ek gat eers , huis toe, en dai is korter pass Seven
Sam met Kevin
Sam met Kevin
Ekasi records
Na uleke noge isi
Same kive
Uke isu yasadlele man
Uke isu yasadlele man
Wendy, JT, Geryan
Chaitinisa
Julle weet
Julle weet
Julle weet
Julle weet
Julle weet
Julle weet
Julle weetan, isi bosslife Fam
Om die berg, girl, hou op my terg
Ek weet ek lyk nou reg, maar jou burk is nou Sleg
Ai, stoot hom weg, weg, erg
Ai, jinna jy, die bosslife het , mos nou, gelaan, Dela
Jou kint is skraal soos n lappy
Bosslife os vati gati
Os vat anu die padtie
Once again , guess , who's back
Laaities skarel opi hoeke
Kyki brutjie vat jou boeke
Kla gedruip, en kla, besluit ,
Kyk, gou , uit, of staan gou wuit
Bosslife Fam, os is bereid
Laat jou bakkie gou net shake
En addy boy , ek gat ha duik
Ek gat ha duik