Snoek, Mossels en Perlemoen na na na na
Elmar is gizi is n skurwe man
As jy hom nie opspoor nie het hy vis loop vang
Hy maak net knope en sit aas op heeldag lang
As nie opspoor nie het hy weer vis loop vang
Kurper, Geelstert Kabeljou en Tuna
Steenbras, Makriel en Roman
Harders, Elf, Stompneus en Galjoen
Kreef, Snoek, Mossels, Perlemoen
Elmar is affie Parow
Hy smaak sy vis en tjips
Nou as hy dit wil vreet skil hy net aartappels
Hy's altyd in sy duikpak met donkerbrille aan
As jy hom nooi vir lyn ingooi is sy stokke al gelaai
Kurper, Geelstert Kabeljou en Tuna
Steenbras, Makriel en Roman
Harders, Elf, Stompneus en Galjoen
Kreef, Snoek, Mossels, Perlemoen
Hy's altyd opsoek na dikker stok
Groter katrol of n beter gooiplek glek
N sterker lyn, sinkers of taaier knoop
Sodra dit naweek is, is hy op sy boot
Kurper, Geelstert Kabeljou en Tuna
Steenbras, Makriel en Roman
Harders, Elf, Stompneus en Galjoen
Kreef, Snoek, Mossels, Perlemoen