Tjoepstil
Tjoepstil
Ek het jou aan my hoekwil
Wil jy dans
Op die maat
Op die ritme van die straat?
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil
Tjoepstil
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil
Tjoepstil
Een, ek regopwekker onder my vlerke stof
Twee, 'n turbo-enjin as my hart verdof
Drie, jy kry n skuilnaam want vanaand raak dit rof
Ons is karsiek
Ons is karsiek
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil
Tjoepstil
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil
Tjoepstil
As jy verstik in plastieksak vure
Kom hier
Kom hier
En in die verkeer die aftog blaas
Kom hier
Kom hier
Vind jy jouself omring met diere
Tjoepstil
Ontevrede
In die begin was daar niks (In die begin)
En jou gesig is die lig
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil
Tjoepstil
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil
Tjoepstil
Drie honderd vyf en sestig
Vier en twintig uur
Horlosie skop die tyd dis sekondes hier
Dis die kalm voor die storm voor die party begin
Is die tower hier
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil
Tjoepstil
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil
Tjoepstil
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil
Tjoepstil
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil
Tjoepstil